25.3.06

tussen

tussen die begin van die spel
en ‘n kantelende koning
skuif stukkies porselein
versigtig
om saam te snoer
in ‘n euforiese emosie
geraam
deur die onverklaarbaarheid
van die spel

uitgevat in rooi en swart
sien ek jou die eerste keer
parmantig
glimlag groot oog
skuiwe word gemaak
êrens
tussen die rooi en swart
‘n hunkering
na die prinses
beteuterd

2 comments:

nico said...

god.

Anonymous said...

what a fucknut,are you crazy?