20.6.06

tweeduisend-en-ses

Die somer is verby die winter wil ek vermy
Ons is mense deurmekaar… 30 ook net daar
Party het daarin getrap terwyl ander wag vir die grap
Glo vinnig verby met bitter min wat oorbly

Soveel jaar terug is kinders afgemaai
In opstand teen die taal wat ek nou saai
Die dooies sou vandag die rollercoaster ry
Maar vir hulle was dit alles vroeg verby

In bitter heimweë is daar wel iets om te wys
Die meerderheid vind die land nou baie tuis
Dit laat almal uitsien na die vakansiedae
Vir die Ooste om ons besigheid weg te dra

4 comments:

Reluctant Nomad said...

A good poem even though it made me concentrate hard as my Afrikaans is a bit rusty at the moment.

Anonymous said...

hein said it all

nico said...

Cut the kid some slack. I dont see you guys posting any poems on here.

Anonymous said...

Very best site. Keep working. Will return in the near future.
»